B
die klimaat
hier in die Kaap
is goed genoeg
om in die aand
G#m
kaal te wees op straat
E
die ouers en die polisie
B
en almal anders uit
ons verlede uit
wat ons aanjaag
G#m
sukkel om ons in te haal
E
ons is wakker
F#
almal anders slaap
haal hard asem hier in my nek
G#m
klam skaamhare
E
hotelbed
ons is wakker
F#
almal anders slaap
B
almal anders
B
drome en lig
drome en lig
drome en ligte
G#m
drome en lig
E
drome en lig
B
drome en ligte
B
'n netjiese geraas
ons geraamtes
kry hul welverdiende
G#m
wegkomkans
E B
om buite hul kassies vas te dans
nie wat mens senie
is dit
dis hoe dit voel
G#m
as vlymskerp woorde
geweerskote
E F#
permanente skade bedoel
ek ek nou terug dink
G#m
aan al die snert
wat hulle my op hoerskool
E
wou leer
besef ek nou
F#
ek weet selfs minder
as wat ek kan onthou
B
drome en lig
drome en lig
drome en ligte
G#m
drome en lig
E
drome en lig
B
drome en ligte
Mais de 15 cursos com aulas exclusivas, materiais didáticos e exercícios por R$49,90/mês.
Tenha acesso a benefícios exclusivos no App e no Site
Chega de anúncios
Mais recursos no app do Afinador
Atendimento Prioritário
Aumente seu limite de lista
Ajude a produzir mais conteúdo