Bolandse Nooienjie

Jim Reeves

Composição de: Jim Reeves
Bolandse nooientjie stil is die nag soet sy jou ruste na 
lang lange dag
Saans in my drome kom ek na jou smagtend na lonkies uit oe 
so blou
Berge en dale kan ons nooit skei want in die droomland 
ontmoet jy vir my
Bolandse nooientjie stil is die nag kom in jou drome o 
liefste ek wag
Página 1 / 1