Nooientjie Van De Ou Transvaal

Jim Reeves

Composição de: Taffy Kikillus
As die awendskadus daal kom ek jou weer eendag haal
Jy's my nooientjie van die Ou Transvaal
Ons sal wandel na die vlei onder sterreprag so vry in ons 
hart sal ons liefde bly
Deur die jare deur gevare sal jy jonk bly en kosbaar vir my
Deur die jare deur gevare sal 'n glimlag my na jou toe lei

[ piano ]

Deur die jare deur...
Página 1 / 1