C/D D C/D D C/D D C/D D
[Verse 1]
Am
Ek is n vreemde hier
D
Ek het my land gelos
G
Ek het jou pad gekruis. Ek het jou spoor gevolg
Am
Jy het gesê gaan terug
D
Moe nie op my vertrou
G
Maar jy's 'n deel van my. Hoe kan ek sonder jou
Am
En ek weet die toekoms is onseker
D
En die donker is digby
G
En ek weet ons wag 'n lang reis
D/E G/B C/D D
Reg deur die woestyn Reg deur die woestyn
[Chorus]
G D/F#
Maar jou land is my land
G7/F C/E
Jou volk is my volk
C G/B
Jou taal is my taal
Am C/D D
Jouw God is my God
G D/F#
En jou droom is my droom
G7/F C/E
Jou pad is my pad
C G/B
Jou toekoms my toekoms
A7sus4 A7 C/D D
Jou hart in my hart,
C/D D C/D D
My hart
[Verse 2]
Am
Ek weet jou volk is bang
D
Voor ons wat anders is
G
Maar ek sal brugge bou
Em
Daar waar die afgrond is
Am
En ek sal terugverlang
D
Wanneer die wind sal waai
G
Wat uit die suide kom
D/E Em
Van my geboorte grond
Am
Maar ek sal sterk wees
D
En ek sal oorleef
G
Want ek wil naas jou staan
D/F# C/E C/D D
Al sal dit moeilyk wees Al sal dit moeilyk wees
[Chorus]
G D/F#
Want jou land is my land
G7/F C/E
Jou volk is my volk
C G/B
Jou taal is my taal
Am C/D D
Jouw God is my God
G D/F#
En jou droom, jou droom is my droom
G7/F C/E
Jou pad is my pad
C G/B
Jou toekoms my toekoms
A7sus4 A7 C/D D
Jou hart in my hart,
G D/F#
En my deel, my deel is jou deel
G7/F C/E
My brood is jou brood
C G/B
Jou lewe, my lewe
Am D
Jou dood is my dood
[Verse 3]
Am
En wanneer die donker kom
D
En jou mense my ontwyk
G D/F#
Sal ek my liefde gee
C/E C/D D
Totdat die haat verdwyn Totdat die haat verdwyn
[Chorus]
G D/F#
Want jou huis is my huis
G7/F C/E
Jou angs is my angs
C G/B
Jou stilte my stilte
Am D
Jou land is my land
[Outro]
C/E G D/G C/G Eb/G G
Is my land
Mais de 15 cursos com aulas exclusivas, materiais didáticos e exercícios por R$49,90/mês.
Tenha acesso a benefícios exclusivos no App e no Site
Chega de anúncios
Mais recursos no app do Afinador
Atendimento Prioritário
Aumente seu limite de lista
Ajude a produzir mais conteúdo
Enquanto isso, fique por dentro das novidades!
Facebook CifraClubEnquanto isso, fique por dentro das novidades!
Facebook CifraClubEnquanto isso, fique por dentro das novidades!
Facebook CifraClubEnquanto isso, fique por dentro das novidades!
Facebook CifraClubEnquanto isso, fique por dentro das novidades!
Facebook CifraClubEnquanto isso, fique por dentro das novidades!
Facebook CifraClubEnquanto isso, fique por dentro das novidades!
Facebook CifraClub