En ek wag al sedert die eerste keer
Dat ek jou gesien het en ek weet
Dat ek hoe lank ek ookal moet sal wag
Op die dag wanneer ek weet ek mag
Kyk in jou oe en kan weet
Dat ek in liefde kan glo en jou hand mag neem
Sonder sorg sonder vrees
En weet dat jy
Die leed van my
Alleenheid kan genees
En van tyd het ek ook geen benul
Want dis tyd waarmee ek die leemtes vul
Van my hart se swart oneindigheid
En die letsels van my eensaamheid
En solank daar geloof is
Is daar hoop
En solank daar hoop is
Is daar rede
Om te lewe
O que você acha desta tela e suas ferramentas? 🤔
Participar da pesquisaMais de 15 cursos com aulas exclusivas, materiais didáticos e exercícios por R$49,90/mês.
Tenha acesso a benefícios exclusivos no App e no Site
Chega de anúncios
Mais recursos no app do Afinador
Atendimento Prioritário
Aumente seu limite de lista
Ajude a produzir mais conteúdo