Ontvlugting

Chris Chameleon

  • C
  • D
  • G
Continua depois do anúncio
Tom:
D C G [Verse 1]
G C Uit hierdie Valkenberg het ek ontvlug
C G En dink my nou in Gordonsbaai terug:
G C Ek speel met paddavisse in 'n stroom
C G En kerf swastikas in `n rooikransboom [Verse 2]
G D C Ek is die hond wat op die strande draf
D C D G En dom-allenig teen die aandwind blaf
G C Ek is die seevoël; wat verhongerd daal
C G En dooie nagte opdis as 'n maal
G C Die God wat jou geskep het uit die wind
C G Sodat my smart in jou volmaaktheid vind: [Verse 3]
D C D C My lyk lê uitgespoel in wier en gras
D C D G Op al die plekke waar ons eenmaal was [Outro]
G Toe toe-roe-roe-toe
C toe-toe-toe-roe-roe-roe-roe
D toe-roe-roe-roe-roe-roe
  • C
  • D
  • G
Informações da música

Composição:

Essa informação está errada?

Enviar revisão