Onbreekbare Ruite

Fl

  • C
  • D
  • Em
  • G
Continua depois do anúncio
Tom:
G Em D Jammer spontane ek kort 'n breek
C 'n donker klein kamer waar ek van alles kan vergeet
G een geluid eggo en vorm 'n konkrete sanger
Em D so verdoof in my gevoelens
C in die vierkant wat my moes verander
G seniel ek weet [Verse 2]
Em D Want ek bewys mos nou almal verkeerd
C almal wat ek eintlik eers wou wees
G in die proses verdoem ek almal wat reeds vir my omgee
Em D ek kom nou agter ek lewe die leuen
C ek's so jammer die vlam brand al van lankal af
G simpel kompetisie [Chorus]
Em C G Ek gooi nou klippe teen onbreekbare ruite
Em C G verwaarloos blootgestel ek voel soos 'n leek
Em C G en jy staan op vir een talentlose nommer
Em C G ek's so lief vir jou ek hoop jy weet [Verse 3]
Em D Satisfikasie om druk uit te stel
C kort verligting maar die nadele is hel
G stilte, skaduwees en stof bedek soos 'n kombers al die sonde
Em D C te laat vir vergifnis so hier gaan nog 'n rondte
G verniel my weer [Verse 4]
G Em D Bederfde derde wêreld seun
C verwaand vermaak deur wegloop kinders wat van minder af weet
G hoe gaan ek ooit kan identifiseer [Chorus]
Em C G Ek gooi nou klippe teen onbreekbare ruite
Em C G verwaarloos blootgestel ek voel soos 'n leek
Em C G en jy staan op vir een talentlose nommer
Em C G ek's so lief vir jou ek hoop jy weet [Instrumental]
| Em | C | G |
| Em | C | G |
| Em | C | G |
| Em | C | G | [Outro]
Em C G Gooi nou klippe teen onbreekbare ruite
Em C G verwaarloos blootgestel ek voel soos 'n leek
Em C G en jy staan op vir een talentlose nommer
Em C G ek's so lief vir jou ek hoop jy weet
Em C G ek's so lief vir jou ek hoop jy weet
Em C G ek's so lief vir jou ek hoop jy weet
Informações da música

Composição:

Essa informação está errada?

Enviar revisão