C G C
[Verse]
C
In 'n dorpie in die suide
G
soek die silwer plaas se geur
G
woon 'n meise genaamd Silwer
C
oor haar silwer hare kleur.
C
Ja, hul het daar saam gespeel eens
G
by die hawe en die strand
G
en gedroom saam van die toekoms
C
droom kasteele in die sand.
[Verse]
C
Al die ouer mense glimlag
C G
as hul saam saam verby kom
G
Sê dan hy is haar beskore,
G C
sy's gebore net vir hom.
C
maar sy siel was steeds 'n swerwer
G
en die dorpie veels te klein
G
toe hy groet, breek hy die hart
C
van sy silwere meisie fyn.
[Chorus]
C F C
Silwer, silwer, liefdespaar
C G C
Silwerskynsel in haar haare
C F C
Silwer, silwer, dit was sy
C G C
vir hom het liefde goud gebly
{Interlude]
C F C G C
[Verse]
C
Ja hy swerf deur alles stede
G
en sien meisies op sy reis
G
maar gee-een kon kersvahou nie
C
met sy Silwer meisie tuis
C
En sy hare word ook silwer
G
Silwer hare tussen goud
G
Maar hy bly haar steeds gertou
C
nog word hy ook hondered jaar oud.
[Chorus]
C F C
Silwer, silwer, liefdespaar
C G C
Silwerskynsel in haar haare
C F C
Silwer, silwer, dit was sy
C G C
vir hom het liefde goud gebly
(key change)
[Verse]
C F G
Hy was nie daar, sy benodig hom aan haar sy...
C
Was ook nie daar toe die dorpie se bruidsklokke lui ...
F C G F
Hy was nie by, die geboorte van haar eeste kind ...
C G
En hy wonder nou of sy darm nog soms aan hom dink.
(key change)
[Chorus]
C F C
Silwer, silwer, liefdespaar
C G C
Silwerskynsel in haar haare
C F C
Silwer, silwer, dit was sy
C G C
vir hom het liefde goud gebly
C F C
Silwer, silwer, liefdespaar
C G C
Silwerskynsel in haar haare
C F C
Silwer, silwer, dit was sy
C G C
vir hom het liefde goud gebly
Mais de 15 cursos com aulas exclusivas, materiais didáticos e exercícios por R$49,90/mês.
Tenha acesso a benefícios exclusivos no App e no Site
Chega de anúncios
Mais recursos no app do Afinador
Atendimento Prioritário
Aumente seu limite de lista
Ajude a produzir mais conteúdo
Enquanto isso, fique por dentro das novidades!
Facebook CifraClubEnquanto isso, fique por dentro das novidades!
Facebook CifraClubEnquanto isso, fique por dentro das novidades!
Facebook CifraClubEnquanto isso, fique por dentro das novidades!
Facebook CifraClubEnquanto isso, fique por dentro das novidades!
Facebook CifraClubEnquanto isso, fique por dentro das novidades!
Facebook CifraClubEnquanto isso, fique por dentro das novidades!
Facebook CifraClub