• A
  • Asus4
  • Dsus2
  • G
Continua depois do anúncio
Tom:
Dsus2 A Asus4 G Ek het vriende wat ek sien.
A Asus4 Dsus2 Ek is verslaaf aan nikotien
Dsus2 A Asus4 G Ek hou van karre wat kan ry.
A Asus4 Dsus2 Ek huil gewoontlik as ek baklei.
Dsus2 A Asus4 G Ek het gedog dat dit sou reën,
A Asus4 Dsus2 toe word ek stil en wag aleen
A Asus4 G A Asus4 Dsus2 Tot jy kom klop het, hier aan my deur [Interlude]
A Asus4 G A Asus4 Dsus2
A Asus4 G A Asus4 [Verse 2]
Dsus2 A Asus4 G Ek het 'n dak bo-oor my kop.
A Asus4 Dsus2 Ek in die winter laaik ek sop.
Dsus2 A Asus4 G Ek raak benoud wanneer hy luister,
A Asus4 Dsus2 net soos wanneer mense fluister
Dsus2 A Asus4 G Ek wonder of jy sal onthou,
A Asus4 Dsus2 dat jou woorde aan my klou.
A Asus4 G A Asus4 Dsus2 As jy my insluk sonder om te kou.
A Asus4 G So ek skreeu 'n song vir jou my lief,
A Asus4 Dsus2 bly nog 'n rukkie asseblief,
A Asus4 G want as ek sing dan sing jy saam.
A Asus4 Dsus2 In 'n droom roep ek jou naam. [Interlude]
A Asus4 G A Asus4 Dsus2
A Asus4 G A Asus4 [Verse 3]
Dsus2 A Asus4 G Ek is so dronk soos Koos Kombuis.
A Asus4 Dsus2 Daar is geen swembad by my huis.
Dsus2 A Asus4 G My sussie bly in Potchefstroom,
A Asus4 Dsus2 die mense daar rook almal boom
Dsus2 A Asus4 G Vier seisoene in jou traan
A Asus4 Dsus2 hou my vas wanneer jy gaan
A Asus4 G A Asus4 Dsus2 en ek weer, alleen hier staan
A Asus4 G So ek skreeu 'n song vir jou my lief
A Asus4 Dsus2 jy is 'n engel en 'n dief.
A Asus4 G Want as ons sing dan sing ons saam.
A Asus4 Dsus2 In 'n droom roep ek jou naam.
  • A
  • Asus4
  • Dsus2
  • G
Informações da música

Composição: Karen Zoid

Essa informação está errada?

Enviar revisão