Sneeuman

Lianie May

  • Am
  • C
  • C/E
  • Dm
  • F
  • G
Continua depois do anúncio
Tom:
C C C C [Verse]
C Ek is soos 'n stoomtrein oppad na jou,
F Honderd duisend spore se ek's lief vir jou
G F C Ek wou dit vir jou kry, jy weet ek wou
C Want iewers in die winter het ek vir jou,
F Gery tot in die Cederberg se diepste vou
Dm 'N sneeuman het ek daar en dan vir jou gebou
G F G En in my vrieskas het ek hom gehou [Chorus]
C F Tjoeke tjoeke tjoe, tjoeke tjoeke Tjoe, se ek's lief vir jou
Dm G F G Tjoeke tjoeke tjoe, tjoeke tjoeke Tjoe, bring my terug na jou
C Ek laai hom op die trein waar hy skaars kan pas,
F Op Kersfees dag sal ek en hy vir jou verras
C G F Ja ek bring vir jou, ek bring vir jou 'n sneeuman
C Ek bring vir jou 'n sneeuman [Verse]
C En ek wil nog altyd, jou terug kan vat,
F Twintig jaar gelede bly ek oor die pad
G F C Jy het van my gehou en ek van jou
C En jy was nog altyd my grootste held,
F Jy bou vir my 'n sneeuman op die rugbyveld
Dm G Maar voor ek hom kon sien het hy gesmelt [Chorus]
C F Tjoeke tjoeke tjoe, tjoeke tjoeke Tjoe, se ek's lief vir jou
Dm G F G Tjoeke tjoeke tjoe, tjoeke tjoeke Tjoe, bring my terug na jou
C Ek laai hom op die trein waar hy skaars kan pas,
F Op Kersfees dag sal ek en hy vir jou verras
C G F Ja ek bring vir jou, ek bring vir jou 'n sneeuman [Bridge]
F Ek hoor die akkoorde
Am Van jou liefdeswoorde
G F C/E F Alles vat my terug na jou [Chorus]
C F Tjoeke tjoeke tjoe, tjoeke tjoeke Tjoe, se ek's lief vir jou
Dm G F G Tjoeke tjoeke tjoe, tjoeke tjoeke Tjoe, bring my terug na jou
C Ek laai hom op die trein waar hy skaars kan pas,
F Op Kersfees dag sal ek en hy vir jou verras
C G F Ja ek bring vir jou, ek bring vir jou 'n sneeuman
Am G F Ja ek bring vir jou, ek bring vir jou 'n sneeuman
F C Ek bring vir jou 'n sneeuman
  • Am
  • C
  • C/E
  • Dm
  • F
  • G
Informações da música

Composição:

Essa informação está errada?

Enviar revisão