Die Rivier Se Pad

Alterego

  • A
  • Bm
  • C#/A
  • D
  • E
  • F#m
Tom:
A E D [Verse 1]
A E D Kan ek ‘n bietjie tyd by jou kom haal
A E D Verskriklik hard het ek vir jou geval
A E D Is jy die een wat liefde in my bring
A E D Soos ‘n kind wil ek vreugdesliede sing
A E D Luister wat jou hart vir jou wil sê
A E D As jy ooit hier langs my wil kom lê
A E D Is daar plek in oorvloed ek kies jou bo ander
A E F#m Die feit dat ons appart is is ‘n skande [Pre-Chorus]
D A E F#m Jy weet dit moet verander
D A Tyd verloop maar dit vat langer [Chorus]
E F#m As jy verlore voel
D A vertel my wat’s die doel
E F#m Vir jou om vas te hou
D A Hy is verkeerd vir jou
E F#m Want die rivier se pad
D A wil my na jou toe vat
Bm A Ek kan nie help as hy my
E A na jou toe lei nie
E F#m D A Oo-oo, Oo-oo
E F#m D A Oo-oo, Oo-oo [Verse 2]
A E D Die dimpels in jou wange steek my aan
A E D Dit is die opdroog van my trane
A E D Net as ek dink die oomblik het verskyn
A E F#m daag ek op om te sien jy het verdwyn [Pre-Chorus]
D A E F#m Jy weet dit moet verander
D A Tyd verloop maar dit vat langer [Chorus]
E F#m As jy verlore voel
D A vertel my wat’s die doel
E F#m Vir jou om vas te hou
D A Hy is verkeerd vir jou
E F#m Want die rivier se pad
D A wil my na jou toe vat
Bm A Ek kan nie help as hy my
E A na jou toe lei nie
E F#m D A Oo-oo, Oo-oo
E F#m D A Oo-oo, Oo-oo [Bridge]
C#/A D A E Sal jy nou laat gaan en in my arms val
C#/A D A E daar’s net liefde waar jy kyk, verwerping maak my mal
C#/A D A E Ek kan jou nie laat gaan nie want ek het jou reeds gevind
C#/A D Bm E Sal jy my aanvaar of is jy, is jy blind [Verse 3]
A E D In die perfeksie van jou grys-blou oë
A E D Wil ek my gedagtes kom opspoor [Chorus]
E F#m As jy verlore voel
D A vertel my wat’s die doel
E F#m Vir jou om vas te hou
D A Hy is verkeerd vir jou
E F#m Want die rivier se pad
D A wil my na jou toe vat
Bm A Ek kan nie help as hy my
E A na jou toe lei nie
Bm A Help as hy my
E A na jou toe lei nie
E F#m D A Oo-oo, Oo-oo
E F#m D A Oo-oo, Oo-oo
E F#m D A Oo-oo, Oo-oo
E F#m D A Oo-oo, Oo-oo
Informações da música

Composição:

Essa informação está errada?

Enviar revisão