Enquanto isso, fique por dentro das novidades!
Facebook CifraClubEn kan jy my laat weet
As jy nogsteeds aan hom behoort
Ek wag hier vir jou antwoord
Voor ek al my drome verkoop
Daar val ek op die vloer
Daar val ek op die vloer
Is dit winter, hier binne my al weer?
Daar val ek op die vloer
Daar val ek op die vloer
Sal die more die middernag verkleur
En kan jy vir my sê
Hoe sal ek, jou liedjies vergeet
Jou woorde en gedagtes
Is al wat ek nog ooit wou weet
Daar val ek op die vloer
Daar val ek op die vloer
Is dit winter, hier binne my al weer?
Daar val ek op die vloer
Daar val ek op die vloer
Sal die more die middernag verkleur
O
Dit bly nogsteeds so seer
O
Dit by nogsteeds so seer
Daar val ek op die vloer...
Mais de 15 cursos com aulas exclusivas, materiais didáticos e exercícios por R$49,90/mês.
Tenha acesso a benefícios exclusivos no App e no Site
Chega de anúncios
Mais recursos no app do Afinador
Atendimento Prioritário
Aumente seu limite de lista
Ajude a produzir mais conteúdo