Op ‘n pad
Ander kant die reënboog
Jy wou stap
En ek het jou gevolg
Die dag het ons drome verander
Maar tyd sal ons storie bespaar
O kan ons weer begin
Op ‘n slag
Het ons spontaan geglimlag
En die nag
Was veilig en so koel
En nou wonder ek waar ons verdwaal het
Ek wonder wat het ons bedoel
O kan ons weer begin
Op ‘n pad
Ander kant die reënboog
Die kinders weet
Maar ons het wel vergeet
Ons het wel vergeet
O kan ons weer begin
Mais de 15 cursos com aulas exclusivas, materiais didáticos e exercícios por R$49,90/mês.
Tenha acesso a benefícios exclusivos no App e no Site
Chega de anúncios
Mais recursos no app do Afinador
Atendimento Prioritário
Aumente seu limite de lista
Ajude a produzir mais conteúdo