Sproetjies

Dana Winner

  • A
  • B
  • Bm
  • C#m
    4
  • D
  • E
  • F#
  • F#m
  • G
  • G#m
    4
  • Gmaj7
Continua depois do anúncio
Tom:
D Gmaj7 D Gmaj7 [Verse 1]
D G Daar's n park in my tuisdorp ver weg van die stad se lawaai
A D Waar die kinders na skool in die middae kom speel en baljaar
G En eandag sien ek n klein dogtertjie eenkant alleen
A D Met traantjies wat rol oor haar sproet gesiggie heen [Chorus]
D G A D En ek sy : 'sproetjies, liefling, daar 's n reenboog in jou or
G D E A Wil jy graag 'n groot geheim hoor? Almal wil graag soos jy waes
D G F# Bm Want jy's pragtig, liefling', en sy druk saggies my hand
G A D Bm En sy 'ek wens ek kon my deur jou or sien'.
[Verse 2]
D G Al die somers en winters is nou reeds so lank al verby
A D En die glimlag van jonkwees verberg soms nou hartseer pyn
G En eendag sien ek sproetjies weer, en my or staar verdwaas
A D Want die lelike eendjie verander in die mooiste swaan [Bridge]
D G A D En ek sy: 'sproetjies, jy's pragtig' en sy druk saggies my hand
G A D B En sy: 'ek wens ek kon my deur jou or sien' [Chorus]
E A Ek gaan by die skouburg een aand na n opvoering kyk
B E En daar dans n meisie wat net soos n veeprinses lyk
A Met n glimlag so stralend begroet sy die hele gehoor
B E Ek sien toe dis sproetjies wat harte so bekoor [Chorus]
E A B E En ek sy: 'sproetjies, liefling, dear's n reenboog in jou or
A E F#m B Onthou jy nog die parkie en die trane in jou or?
E A G#m C#m Sproetjies, jy's pragtig', en ek hou haar teen my vas
A B E Sy sy: 'ek wens ek kon my deur jou or sien [Outro]
A B E A E Ek wens ek kon my deur jou or sien'
Informações da música

Composição:

Essa informação está errada?

Enviar revisão