Ma Se Song

D.OZi

  • Am
  • C
  • D
  • G
Continua depois do anúncio
Tom:
C | G
C | G
C | D
C | G [Verse 1]
C G C G Ek wil vir my 'n droomvanger kry
C D C G Want daars 'n droom wat ek wil vang vir my
C G C G Net die ou lagplooitjies om jou oe
C D C G En daardie lyfie vooroor geboe [Chorus]
C Am D En hierdie song is net vir jou geskryf my ma
C Am D As ek na die hemel staar, dan sien ek jou net daar
[Verse 2]
G C G Verwringede hande in haar skoot
C D C G Diepe denker een van haar soort
C G C G Wil net die beste gee vir haar kinders
C D C G En dis wat sy haar lewe doen [Chorus]
C Am D En hierdie song is net vir jou geskryf my ma
C Am D As ek na die hemel staar, dan sien ek jou net daar [Verse 3]
C G C G C D C G Kan ek onthou die warm lesse van die lewe vasgepen
C G C G C D Die grootste les van my ma is dat ek trots is
C G dat God my God is. [Chorus]
C Am D En hierdie song is net vir jou geskryf my ma
C Am D As ek na die hemel staar, dan sien ek jou net daar [Outro]
C G C G C D Die grootste les van my ma is dat ek trots is
C G dat God my God is.
Informações da música

Composição:

Essa informação está errada?

Enviar revisão