Al die fucked-up kinders rook
Maar kyk mooi
Daar is iets anders fout
En ek wil beter verstaan
Wat is die oorsprong van my haat
En nou's dit ses jaar later
En soms voel als nogsteeds die selfde
Daar's minder tyd
Al my verskonings is al klaar gebruik
O my verstand
My verstand is al klaar uitgesuip
En ek wil beter verstaan
Wat is die oorsprong van my haat
En nou's dit ses jaar later
En soms voel als nogsteeds die selfde
Daar's minder tyd
Fokof
Fokof polisiekar
Fok jou
Fok jou polisieman
Fokof
Fokof polisiekar
Fok jou
Fok jou polisieman
En nou's dit ses jaar later
En soms voel als nogsteeds die selfde
Daar's minder tyd
Fokof
Fokof polisiekar
Fok jou
Fok jou polisieman
Fokof
Fokof polisiekar
Fok jou
Poes off polisieman
Mais de 15 cursos com aulas exclusivas, materiais didáticos e exercícios por R$49,90/mês.
Tenha acesso a benefícios exclusivos no App e no Site
Chega de anúncios
Mais recursos no app do Afinador
Atendimento Prioritário
Aumente seu limite de lista
Ajude a produzir mais conteúdo