Enquanto isso, fique por dentro das novidades!
Facebook CifraClubreen val neer op bruin baksteen
dieselfde ding alweer
dans as die skote klap
'n deurgewerkte slet
gedurig oproerig
jy weet
jy weet jy's reg
wie is ek om te stry
konfrontasie te vermy
my een hand solank om jou nek te kry
wie is ek om te stry
druk jou ore toe
dieselfde ding alweer
permanente sirenes
die klankbaan van ons lewens
sit jou suurstofmasker aan
jou kop tussen jou bene
selde bevredig
maar dikwels tevrede
met die wonderlike waaglikheid
van ons oorlewing
dit was die moeite werd
net om jou gesig te sien
Mais de 15 cursos com aulas exclusivas, materiais didáticos e exercícios por R$49,90/mês.
Tenha acesso a benefícios exclusivos no App e no Site
Chega de anúncios
Mais recursos no app do Afinador
Atendimento Prioritário
Aumente seu limite de lista
Ajude a produzir mais conteúdo