Dans Met My

Jack Parow

  • A
  • C
  • D
  • G
Continua depois do anúncio
Tom:
G C G Kom dans met my bokkie ek wil sokkie vanaand
D G Ek soek 'n poppie op my sy en 'n doppie in my hand
C G Kom tel jou op op jou voorstoep met 'n corset vir jou bors
D G Die kar staan en stadig idle jy moet gou maak want eks dors [Verse]
G C G Baby vat my om my sy vas sit jou hand voor op my bors
D G Stadig nou laat ek net my dop net neersit voor ek mors
C G Moenie jouself bekommer nie ek gaat jou seil soos 'n skip
D G Gooi net meel op die dansvloer voor on altwee staan en glip
C G Daars 'n trekker in my driveway en 'n bakkie in my yard
D G 'n hond op my voorstoep en sambok as ek moet praat
C G Ek drink net brannewyn en water en rennies as ek moet
D G Ek dra net lekker nuwe vellies, ystervarkpen in my hoed
D So laat on dans voor dit donker raak pappa moet gaan speel
A D Ek moet al lankal huistoe gaan maar dan verlang ek weer te veel
D Na die sweet en die two-step, die skoffel en die wals
A D G So soen my vinnig op my wang want die army man moet mars
[Chorus]
G C G Kom dans met my bokkie ek wil sokkie vanaand
D G Ek soek 'n poppie op my sy en 'n doppie in my hand
C G Kom tel jou op op jou voorstoep met 'n corset vir jou bors
D G Die kar staan en stadig idle jy moet gou maak want eks dors [Verse]
G C G Terug na die boland weer terug na waar ek rus
D G Terug na my huisie toe terug na waar ek vis
C G Terug na waar die son weer skyn terug na die reen
D G Terug na my huisie rus jou hand hier op my been
C G Terug na my le plek want bokkie jy maak my lus
D G Terug na die donderweer terug na die kus
C G Terug na die happy times ja terug na die snoek
D G Terug na waar ek altyd lekker pyp kan sit en rook [Instrumental]
D D A D D A D G [Verse]
G C G Hiers ons weer waar dit als mos begin
D G Ja hiers ons weer hier waartoe ek jou mos wou bring
C G O dis lekker in die binneland ja dis lekker by die see
D G Dis lekker by die stadsaal ja dis tog te lekker hier [Chorus]
G C G Kom dans met my bokkie ek wil sokkie vanaand
D G Ek soek 'n poppie op my sy en 'n doppie in my hand
C G Kom tel jou op op jou voorstoep met 'n corset vir jou bors
D G Die kar staan en stadig idle jy moet gou maak want eks dors [Chorus]
G C G Kom dans met my bokkie ek wil sokkie vanaand
D G Ek soek 'n poppie op my sy en 'n doppie in my hand
C G Kom tel jou op op jou voorstoep met 'n corset vir jou bors
D G Die kar staan en stadig idle jy moet gou maak want eks dors
Informações da música

Composição:

Essa informação está errada?

Enviar revisão