D G [Verse 1]D G D Kyk of jy vir my die son kan vangG D A D Daar's 'n kamer in die huis waar ons die son kan hangD G D Dit is donker by die venster in die middel van die dagG D A D Onthou jy nog hoe helder die kamer kon lagD G D Kyk of jy vir my die son kan bringG D A D Daar's 'n liedjie in die gange waar die son kan singD G D Want dis stil in die hoekie hierdie koue seisoenG D A D Kan jy sien wat die wind en die reën aan my doen[Chorus]D G D A Sonvanger ek vra jou mooiG D Laat hom weer vir my kom skynD G D A Sonvanger laat my verstaanG A G A Hoe 'n somer sommer so in die niet kan verdwynD En laat hom skyn [Verse 2]D G D Kyk of jy vir my die son kan kryG D A D Daar's 'n huisie in my hart waar die son kan blyD G D Kyk of jy vir my die son kan steelG D A D Daar's 'n plekkie in die tuin waar die son kan speel [Chorus]D G D A Sonvanger ek vra jou mooiG D Laat hom weer vir my kom skynD G D A Sonvanger laat my verstaanG A G A Hoe 'n somer sommer so in die niet kan verdwynD En laat hom skyn [Verse 3]D G D Bring 'n bietjie lig vir die draaie op my padG D A D En 'n handjie vol strale vir die donker in my hart
Sonvanger
Karen Zoid
- A
- D
- G
Continua depois do anúncio
Tom: