D G A D Waar ek is kry ons nie koud nie, al is dit winter hier by jouD G A D En dinge wat op aarde vergaan het, is dinge wat vir altyd houG D G A Hoe dit gebeur het maak nie saak nie, dis verby en als is regG D G A En tussen ons is als vergewe, want die sondaar is nou weg Chorus:D En my hart behoort vir altyd nou aan jouA G A Sou jy verstaan as ek jou sê of dit verduidelikD Sou jy kon keer wat met my gebeur het as jy by wasA G A Sou dit die trane op jou wang dalk net kon wegvatD G A D Babe jy huil want jy verstaan nie, jy dink alles is verbyD G A D Maar ek's nie in 'n kis in die grond nie, en Liewe Jesus sorg vir myG D G A Hoe dit gebeur het maak nie saak nie, ek's jou engel ek kyk na jouG D G A Hier waar ek is is geen trane nie, net die trane wat ek huil oor jou Chorus:D Sien my hart behoort nog altyd net aan jouA G A Sou jy verstaan as ek jou sê of dit verduidelikD Sou jy kon keer wat met my gebeur het as jy by wasA G A Sou dit die trane op jou wang dalk net kon wegvat Pre-Chorus:D A Jy verstaan nie hoe dit voel nie,G A D Om hier voor jou te kan staanD A Maar ek mag nie met jou praat nieG A Want ek praat nou 'n ander taal........Probeer verstaan Chorus:D Want my hart behoort vir altyd nou aan jouA G A Sou jy verstaan as ek jou sê of dit verduidelikD Sou jy kon keer wat met my gebeur het as jy by wasA G A Sou dit die trane op jou wang dalk net kon wegvat
Eks Nog Hier
Nicholis Louw
- A
- D
- G
Continua depois do anúncio
Tom:
- A
- D
- G