G Em D
Jammer spontane ek kort 'n breek
C
'n donker klein kamer waar ek van alles kan vergeet
G
een geluid eggo en vorm 'n konkrete sanger
Em D
so verdoof in my gevoelens
C
in die vierkant wat my moes verander
G
seniel ek weet
[Verse 2]
Em D
Want ek bewys mos nou almal verkeerd
C
almal wat ek eintlik eers wou wees
G
in die proses verdoem ek almal wat reeds vir my omgee
Em D
ek kom nou agter ek lewe die leuen
C
ek's so jammer die vlam brand al van lankal af
G
simpel kompetisie
[Chorus]
Em C G
Ek gooi nou klippe teen onbreekbare ruite
Em C G
verwaarloos blootgestel ek voel soos 'n leek
Em C G
en jy staan op vir een talentlose nommer
Em C G
ek's so lief vir jou ek hoop jy weet
[Verse 3]
Em D
Satisfikasie om druk uit te stel
C
kort verligting maar die nadele is hel
G
stilte, skaduwees en stof bedek soos 'n kombers al die sonde
Em D C
te laat vir vergifnis so hier gaan nog 'n rondte
G
verniel my weer
[Verse 4]
G Em D
Bederfde derde wêreld seun
C
verwaand vermaak deur wegloop kinders wat van minder af weet
G
hoe gaan ek ooit kan identifiseer
[Chorus]
Em C G
Ek gooi nou klippe teen onbreekbare ruite
Em C G
verwaarloos blootgestel ek voel soos 'n leek
Em C G
en jy staan op vir een talentlose nommer
Em C G
ek's so lief vir jou ek hoop jy weet
[Instrumental]
| Em | C | G |
| Em | C | G |
| Em | C | G |
| Em | C | G |
[Outro]
Em C G
Gooi nou klippe teen onbreekbare ruite
Em C G
verwaarloos blootgestel ek voel soos 'n leek
Em C G
en jy staan op vir een talentlose nommer
Em C G
ek's so lief vir jou ek hoop jy weet
Em C G
ek's so lief vir jou ek hoop jy weet
Em C G
ek's so lief vir jou ek hoop jy weet
Mais de 15 cursos com aulas exclusivas, materiais didáticos e exercícios por R$49,90/mês.
Tenha acesso a benefícios exclusivos no App e no Site
Chega de anúncios
Mais recursos no app do Afinador
Atendimento Prioritário
Aumente seu limite de lista
Ajude a produzir mais conteúdo
Enquanto isso, fique por dentro das novidades!
Facebook CifraClubEnquanto isso, fique por dentro das novidades!
Facebook CifraClubEnquanto isso, fique por dentro das novidades!
Facebook CifraClubEnquanto isso, fique por dentro das novidades!
Facebook CifraClubEnquanto isso, fique por dentro das novidades!
Facebook CifraClub